NOT Another
Real Estate CRM

Testimonials
Profile Picture
Ek dank die Vader dat my pad met Propcon gekruis het. As 'n groentjie in die bedryf is ek op die hande gedra. Ek verwonder my telkens oor die uitstekende wyse waarop hulle terugvoer gee op 'n versoek of 'n navraag. GEEN kwessie is vir Leandré en haar span 'n inspanning nie, hoe gering of lywig, reageer hulle dadelik en is uiters hulpvaardig en professioneel. Ek eer julle vir puik diens en 'n puik konsep wat die eiendomsbedryf vir ons agente soveel makliker maak om suksesvol te wees!
Karin De Wet
R 200
per month per agent
CRM - Client Relationship Management
Property Matching
Unique Client- and Listing Landing Pages
Owner`s Feedback Landing Pages
WhatsApp, SMS and Email Communication
Digital Business Card with Testimonials
Works on your Phone, Tablet and Computer
30 Day Money Back Guarantee


Register Now

Terms and Conditions